Mooihoekbos: Die Super Uitstappie
N$95.00In Mooihoekbos is almal opgewonde.Hoera! Ons gaan op ‘n skooluitstappie.Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe.Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs ‘n klein marmot.
Showing 121–140 of 192 results
.In Mooihoekbos is almal opgewonde.Hoera! Ons gaan op ‘n skooluitstappie.Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe.Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs ‘n klein marmot.
.Hansie die wit hasie het seergekry…Al die maatjies van Mooihoekbos kom om hom te help.Ongelukkies, saamwerk, troos en vriendskap vorm die kerm van hierdie nuwe intrige in Mooihoekbos…
.Pedro die rateltjie het ‘n blink plan.‘Kom ons gaan hou piekniek.’ Hoera! Wat ‘n wonderlike idee!Die maats is vrolik op bad om in Eenhoring-parkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ‘n gemors! Rommel le oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na ‘n tonnel…Kom, ons moet die bos en sy…
.In Mooihoekbos is Boeta vas aan die slaap.Hy droom van ‘n fantastiese avontuur…Super-Boeta roep al sy maats bymekaar.
.
.
.‘n Bloedrooi kappie, ‘n goudgeel gifappel, drie krulsterte, ‘n kat met stewels, ‘n pampoen wat in ‘n koets verander, ‘n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!
Jaco Jacobs
.
.
.PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!” Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie? Daar is mos al ’n…
.PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Die wind skep die nota en dit kom op Meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?”
.Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wat wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.
.
.Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, is die nuutste, lekkerste, opwindendste versameling kinderverse in Afrikaans! Dit bied by die driehonderd byderwetse verse spesiaal geskryf vir die Afrikaanse kind van die 21ste eeu. Van tel- en toontjierympies vir die kleuter, verspotte verse vir die vroeë skoolganers, tot die aanraak van belangrike temas vir…
.PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir ‘n vergadering. Hierdie jaar het olifant ‘n vraag, ‘n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met ‘n groot prent van ‘n…
.
.Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende kos, maar wanneer ek in jou oë kyk, sien ek myself. ’n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier. Die boek is ook beskikbaar in Isizulu en Engels.
.
.In hierdie boek sal jy die bekendste prinsesse ontmoet en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet.
End of content
End of content