In Die Nimmer-Immer-Bos
N$395.00In Die Nimmer-Immer-Bos
Showing 81–100 of 191 results
Tinka word bewus van woorde en taal, boeke en lees. Sy teken haarself af op ‘n vel koerantpapier. Nou het sy ‘n maat en sy noem haar “Ink”. Met haar lyf vol woorde, is Ink die perfekte maat vir Tinka. Sy neem Ink na haar kamer om haar beste boeke vir haar te wys, want…
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS My fiets het altyd pap bande gehad.” “Bande? Bande? Jy was gelukkig. My fiets het nie eens bande gehad nie. Ek het op ‘n fiets met houtwiele gery. En die saal was altyd Â’n bietjie los.” “Is dit al? My fiets…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Jakkals en wolf is beste vriende. Wolf het ’n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig…
Dit is nie net Wolf wat onder Jakkals se streke deurloop nie, maar die ganse diereryk – van koning Leeu tot die kleinste diertjie ry aan die pen. Niemand is bestand teen die uitgeslape Jakkals se poetse nie, en die een wat hom probeer terugkry, kom steeds die slegste daarvan af. Maar soms loop Jakkals…
Jason se ma het vir hom Â’n boek gekoop. Die boek le op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil Â’n astrante bont wurm egter onverwags uit die boek … en Jason word deel van Â’n prettige storie-avontuur! Â’n…
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis….
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Kerneels die geel kat is ‘n lieflike storie oor anders wees. Kerneels word deur die ander katte geterg en hy wens hy was soos hulle. Uiteindelik leer Kerneels om homself te aanvaar presies soos wat hy is.
Klapper die klein drakie kan nie sy oë glo nie: Voor hom staan ‘n bok wat eintlik ‘n towenaar is, maar onder ‘n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek?
Klapper het ‘n probleem: ‘n Swart ridder het sy oom, Inus, om die bos gelei en ontvoer! Klapper moet sy oom red en saam met Mathilda en die eerbare ridder, Karel, bedink hulle ‘n slim plan! Maar sal hierdie plan werk?
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees toe Jesus…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het…
End of content
End of content
No products in the cart.