Showing 61–80 of 191 results

  • Theresa Van Baalen

    Emosies Op Die Plaas: Smiley

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir…

  • Theresa Van Baalen

    Emosies Op Die Plaas: Tjoppie

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir…

  • .

    Gaan-En-Vertel Bybel-Storieboek

    Rated 0 out of 5
    N$85.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Wat het gebeur nadat Jesus teruggegaan het hemel toe? Moet ons nog steeds die goeie nuus verkondig dat Jesus ons Verlosser is?Die 30 Bybelstories in Gaan en vertel Bybel-storieboek vertel vir 6- tot 10-jariges van die Heilige Gees se koms ná Jesus se…

  • .

    Gedigies Vir Vrolike Gesiggies

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Aletté Winckler is ’n ma van vier, ’n topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames…

  • Carike Keuzenkamp

    Ghoempie

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    CARIKE GHOEMPIE EN GHOEGHOE KUIER IN BYBELLAND

  • Julia Donaldson

    Goorgomgaaitjie

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die Goorgomgaai sê: “Glo vir my, uit die bos moet ’n goorgomgaai wegbly.” Maar een stormagtige aand ignoreer die Gorgomgaaitjie haar pa se waarskuwings en sluip stil-stil by die goorgomgrot uit, die bos in. Buitendien ‒ die Nare Muis bestaan tog nie regtig…

  • .

    Goue Kring

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Humoristiese rymvertaling oor ‘n onderwerp waarvan maklik weggeskram word. ‘n Koning wat bang is om dood te gaan, beraam saam met sy geleerdes ’n plan om ontslae te raak van die Dood. Vir jare aaneen word nuwe babas gebore, maar geen siel…

  • .

    Gouelint Avontuur

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    In hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan klassieke avontuurverhale, soos Om die wêreld in 80 dae, Robinson Crusoe, Lancelot se avonture, Gulliver en die Lulliputers, White Fang, Die drie musketiers, Tarzan, Skateiland, Reis na die middel van die aarde, Tom Sawyer en Huckleberry Finn en Sandokan, die tier van Maleisië. Hierdie…

  • .

    Gouelint Fabels

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Hierdie wonderlike boek met pragtige illustrasies word kinders bekendgestel aan die klassieke fabels van La Fontaine, soos Die wesel en die koringskuur, Die wolf en die lam, Die duif en die mier, Die bye en die perdebye, Die leeu en die muis, Die donkie en die hond, Die swaeltjie en die voëls, Die haan, die kat…

  • .

    Griet Leer Swem

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Griet Leer Swem

  • .

    Griet Se Troudag

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    Griet Se Troudag

  • Julia Donaldson

    Grot Baba

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Grot Baba

  • Louise Smit

    Haas Das Se Nuuskas 5

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir ‘n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut…

  • Louise Smit

    Haas Das Se Nuuskas 6

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

  • .

    Halsoorkop

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Halsoorkop die seemeeu is altyd haastig, en alewig op pad. En hoewel hy altyd sy goue sakhorlosie by hom het, is hy laat vir sy belangrikste afspraak. ‘n Besonderse verhaaltjie oor die kuns om onverwagse geluk te vind.

  • .

    Heel Beste Geskenk

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie…

  • .

    Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   In die middel van die groot bos in Heleen se dorp, woon ’n lelike ou vrou met gitswart oë en klitsgrashare, ’n moesie op haar neus en ’n baie venynige grief: Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar benerige lyf. Hulle…

  • .

    Hello Vos, Hello Haas

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Pluim besluit dis tyd om weg te kom uit die stad – en die lee hok in die heining lyk na ‘n aanloklike alternatiewe woonplek. Die vierde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en…

  • .

    Hoenderdief

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hierdie woordlose prenteboek bied ‘n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel ‘n hoender en die hoender se bekommerde vriende – ‘n beer, haas en haan – agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals…

  • .

    In Die Kliptyd: Kliponderbroek

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Petoet kry yskoud … Hy kry die blink plan om vir hom ’n onderbroek te maak! Maar in die Kliptyd is daar nie veel om ’n onderbroek van te maak nie … Of is daar?

End of content

End of content