Showing 181–200 of 203 results

  • .

    Sprokiesperde 3, Krulkop Die Feeperdjie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy’s nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik…

  • .

    Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag ’n ander seeperdjie ontmoet – ’n maatjie net soos sy … Sy begin in die wye oseaan na ’n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ’n vis-nar help..

  • .

    Storie Van Die Leeu Wat Nie Kon Skryf Nie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is. En dit is maar selde! So glo die jonge dame, totdat haar ma vir haar vertel van die kieme op ‘n mens se hande … O, gonna! Kieme! Kyk, g’n…

  • .

    Storieland

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Please Note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks to complete   n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat ‘n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies….

  • .

    Stories Vir Pikkies En Peuters

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Stories Vir Pikkies En Peuters

  • .

    Tant Bettie Se Broekie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Tant Bettie het ‘n gunstelingbroekie wat op ‘n dag van die wasgoeddraad afgewaai word – en wilde avonture beleef. Sal Tant Bettie ooit weer haar broekie terugkry? ‘n Storie met koddige kinkels en vrolike illustrasies, perfek vir voorlees!

  • .

    Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So wat is slymeriger as ‘n seekoeislak, lawaaieriger as ‘n groot gespikkelde kweelvoel, vraatsiger as ‘n vreeslike renspadder, vreesaanjaender as…

  • .

    Toe Meneer Venter Deurskynend Geword Het

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op ‘n dag stel meneer Venter vas dat hy stadig maar seker besig is om deurskynend te word! Geen dokter kan hom help nie en dit word elke dag erger! Meneer Venter se hond Snorrie het geen probleem daarmee dat sy baas al…

  • .

    Toepa-Toepa Towery

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies – elke vers en illustrasie ‘n kunswerk in eie reg.

  • .

    Tokkelossie Bossie En Ander Dol Gedoentes

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies. Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies…

  • .

    Towerponie En Die Reenboogbollie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ’n Kleurvolle, fantastiese avontuur! Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, ’n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie! ’n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo … maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kleurvolle prenteboek…

  • .

    Vat 5

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en geliefde stories in: Haasmoles – Jaco Jacobs & Maja Sereda. Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank buite. Maar dan BONS, BONS, BONS iets teen die trappe op. Twee lang ore verskyn…

  • Julia Donaldson

    Voëlverskrikkertroue

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   n Klein stout seuntjie gooi ‘n goudvis by die toilet af om te kyk wat gebeur. Min weet hy dat hy ‘n ketting van gebeure aan die gang sit wat by hom gaan spook.

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid, Selfbeheersing

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde,…

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Liefde, Geduld, Vriendlikheid

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • .

    Vrugte Van Die Gees: Vrede, Vreugde, Getrouheid

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • .

    Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op ‘n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? ‘n Klein chinchilla gaan kuier graag by Tannie Frieda het is nou in ‘n penarie. Hoe gemaak as daar gevaar is in die lug…

  • .

    Wie’s Jy Mnr Slym

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word meer hartseer en eensaam  by die dag! Sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, sien dit raak en beraam ‘n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar!

  • .

    Wikkels Vark Het 10 Balonne

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Die gelukkige Wikkels vark het tien ballonne net vir homself! Wikkels vark is baie trots op sy tien ballonne. Maar sy vriende wil elkeen een he. Toe hy weer sien, is selfs sy gunstelingballon weg!

  • .

    Wikkels Vark Hou Snoekels Dop

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wikkels Vark kry ‘n verrassingspakkie by ‘n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan ‘n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie…

End of content

End of content