Showing 141–145 of 145 results

  • .

    Wian En Die Viking Swaard

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende…

  • .

    Willem Poprock

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013) Sanlam-prys vir Jeuglektuur: silwer (2009) MER-prys vir jeuglektuur (2011) Die humoristiese verhaal van ’n seun wat sy stem in ’n groot gesin en sy voete in ’n deurmekaar wêreld moet vind. Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie….

  • .

    Wim Vermaak Maak n Plan

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

     Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want ‘n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar…

  • .

    Woestyn Gevangene

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    ’n Spannende jeugverhaal wat in die Namib-woestyn afspeel. Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe…

  • Hannes Barnard

    Wolk

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?

End of content

End of content