Showing 121–131 of 131 results

  • Johan Van Dyk

    Vuurvreter

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit…

  • Ihette Senekal

    Vyf Sekondes Voor Vrydag

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Jana, ‘n aspirantfilmmaker, raak verlief op Alex, die nuwe matriekleerling wat langs hulle intrek. Die verhaal sentreer rondom Jana se coming out. Nes Jana is Alex ook versot op films en lid van die skool se filmklub. By ‘n partytjie ontmoet Jana, Mia se matrieksuster, ‘n universiteitstudent. Jana se passie vir filmmaak help haar om haar ware gevoelens teenoor Alex te wys, en ook…

  • .

    Weg

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ’n paar dae pad gevat om te gaan skilder. Maar haar kêrel, Zack, word al hoe meer bekommerd. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie?…

  • Fanie Viljoen

    Wereld Van Wolwe 1, Eerste Bloed

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.” Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is…

  • Fanie Viljoen

    Wereld Van Wolwe 2, Tweede Asem

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    In Tweede asem probeer Joshua sy nuwe identiteit as ’n weerwolf vir sy pa wegsteek, terwyl hy met die hulp van sy nuwe vriend, Ash, meer leer oor hoe om sy weerwolfmagte te beheer. Lesers leer ook meer oor die geskiedenis van Droomhoek en oor ’n donker mag, die Wêreld van wolwe, wat weerwolwe as lede vir…

  • Fanie Viljoen

    Wereld Van Wolwe 3: Derde Mag

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    “Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.”Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die…

  • .

    Wian En Die Viking Swaard

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende…

  • .

    Willem Poprock

    Rated 0 out of 5
    N$255.00

    Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013) Sanlam-prys vir Jeuglektuur: silwer (2009) MER-prys vir jeuglektuur (2011) Die humoristiese verhaal van ’n seun wat sy stem in ’n groot gesin en sy voete in ’n deurmekaar wêreld moet vind. Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie….

  • .

    Wim Vermaak Maak n Plan

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

     Vir Wim is graad tien nes graad nege, maar op steroids. Hy land teen sy sin die understudy-rol van Nick Bottom in die skool se opvoering van ’n Midsomernagsdroom. Maar dis iets nader aan ’n nagmerrie as ’n droom, want ‘n ander ou sleep vlerk by sy Jenny. Ouma Hantie is sy enigste hoop, maar haar…

  • .

    Woestyn Gevangene

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    ’n Spannende jeugverhaal wat in die Namib-woestyn afspeel. Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe…

  • Hannes Barnard

    Wolk

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?

End of content

End of content