Showing 81–100 of 143 results

  • Fanie Viljoen

    Offers Vir Die Vliee

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.

  • .

    Om Jou Te Ken

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon… Toe die matriekgroep…

  • .

    Om Teen Treine Te Skree

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as ‘n…

  • Jaco Jacobs

    Oor n Motorfiets, n Zombiefliek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

  • .

    Op Die Maat Van Maya

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Toe Maya en Joe mekaar een aand by ‘n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy…

  • Cor Dirks

    Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die drie vriende gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahe af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die…

  • .

    Ouens Is Nie Pizzas Nie

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas… Dan ontmoet hulle twee aantrelike boeties: Markus met die blonde hare en blou…

  • Nelia Engelbrecht

    Pandora Se Box

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Na ‘n tragedie wat die Kruger-gesin beleef, trek Olga saam met haar suster, Annelie, en hul pa, A.P., na ‘n plattelandse dorpie. Hier moet hulle aanpas in ‘n nuwe omgewing waar hul pa ‘n skoolhoof is.

  • .

    Per Ongeluk Parys

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ‘n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ‘n hunk. ‘n Franse hunk. En die probleem…

  • Marga Jonker

    Perde Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    In Sonder Chocolate Charlie moet Nell die ongeluk wat haar geliefde Charlie se lewe geëis het, verwerk. Brigadier en die raaiselponie is die verhaal van susters Zahn en Alex en hulle pa se stram verhouding, met ‘n raaisel wat in die Knysna-bos ontrafel word deur Zahn en Brigadier. In City Girl en die swart hings is Nicole teen haar sin…

  • .

    Presiesanders 2: Cupcakes En Kupido’s

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ‘n selfie. Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike…

  • .

    Presiesanders 3: Somerskool En Spoke

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Zoe oortuig haar tweelingsussie om na ‘n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar ‘n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie…

  • .

    Presiesanders: Eksperimente En Eerste Soene

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Zoe en Zoya is ? identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in ‘n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe ‘n klomp seuns as…

  • .

    Raaiselklip

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Gabriel skrik wakker in ‘n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ‘n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie,…

  • .

    Raaiselsee

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford…

  • .

    Raaiselster

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy ma sterf en sy familie se rykdom verdwyn. Hy ontmoet ’n togryer –’n boggelrugman met ’n vreemde wit hond – wat hom ompraat om by die transportwa aan te sluit na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Onderweg kruis sy pad met dié van Sara, op…

  • .

    Reënboogrant Maats: Omnibus 1

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Reënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef. En nou is die reekse vir die eerste keer in ‘n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye…

  • Hannes Barnard

    Roet

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk. ’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ’n Alternatiewe roete. ’n Sexy Duitser. ’n Geniale wetenskaplike. ’n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos.

  • Bets Smith

    Rooigety

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeer die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word…

  • Ben Venter

    Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Oom Chris is die baas van Doodsedrif – of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lê versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in…

End of content

End of content