Showing 61–80 of 131 results

  • Martin Steyn

    Losprys

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wêreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sê, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.” Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers….

  • Traula Goosen

    Maanlig Meermin

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, ‘n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate koue rillings, maar stormweer laat die drif afkom en hulle is vasgekeer. In die donker kloof agter die opstal word Kate…

  • Jeanette Morton

    Marmerprinses

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Marmerprinses handel oor ‘n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen, deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met haar skateboarder-vriend en…

  • .

    Maya Se Musketier

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie – en dit omdat haar ma ‘n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help…

  • Christien Neser

    Mieke 3, Weerlig Oor Mtwana

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar ‘n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die…

  • Antjie Krog

    Mixtape Van Die Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (‘n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig…

  • Fanie Viljoen

    More As Ons Groot Is

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dramateks vir hoërskoolleerders (15+): Môre as ons groot is deur Fanie Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool – hulle vriende…

  • .

    Mosela

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om Rodentia te red. Khova, die magtige Toweruil, het al die regte kenmerke. Daar’s net een probleem: Khova is die irriterendste, mees arrogante dier wat Mosela nog…

  • .

    N Bybeldagboek Vir Seuns

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   ’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en…

  • Cicelia Steyn

    n Hart Is Net Atome

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    ‘n Hart is net atome is ‘n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ‘n Chinees-Afrikaanse meisie met ‘n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer. Theo, Pho se aantreklike…

  • .

    n Klein Bietjie Magic

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Soms voel dit net of daar ‘n bietjie magic in die lug is … Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beindruk nie. Toe sy uitvind hulle gaan na die piepklein, geisoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai vir vier weke, nog minder. ‘n…

  • .

    Nog 13 Spookstories

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie…

  • Fanie Viljoen

    Nova Omnibus 2

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie. Daar is geheime op Nova – gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel, besoekers uit die buitenste ruimte, Lucas en sy vriende wat ontvoer is deur ruimtewesens – en eksperimente in Nova-eenheid se laboratoriums. Lucas en…

  • Fanie Viljoen

    Offers Vir Die Vliee

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.

  • .

    Om Jou Te Ken

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon… Toe die matriekgroep…

  • .

    Om Teen Treine Te Skree

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as ‘n…

  • Jaco Jacobs

    Oor n Motorfiets, n Zombiefliek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

  • .

    Op Die Maat Van Maya

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Toe Maya en Joe mekaar een aand by ‘n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy…

  • Cor Dirks

    Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die drie vriende gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahe af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse. Die…

  • .

    Ouens Is Nie Pizzas Nie

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas… Dan ontmoet hulle twee aantrelike boeties: Markus met die blonde hare en blou…

End of content

End of content