Showing 1–20 of 143 results

  • Zelda Bezuidenhout

    6 Weke Van Thomas En Ella

    Rated 0 out of 5
    N$185.00

    Dit voel asof Thomas se lippe uiteindelik hul regte doel ontdek het … om Ella s’n te soen Thomas en Ella se wêrelde is ligjare van mekaar verwyder. Sy lewe in ‘n wêreld van chauffeurs en rooi tapyte, satyn en pêrels. Hy is die bywoner in die buitekamer. Die ou wat die perfekte meisie rondry;…

  • Christien Neser

    Absoluut Einstein

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Christien Neser neem die vyfjarige Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) se storie op ’n verrassende wyse verder.  In Absoluut Einstein is hy in graad 9, met Matriek-IT onder die knie. Maar sy outisme het hom tot nou uit ’n “gewone” skool gehou. As hy egter aan ’n universiteit wil studeer, moet hy leer sosialiseer, en daarom begin Micha…

  • Fanie Viljoen

    Afkop

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Alles gaan oukei wees, het Decker gese. Hy was verkeerd. ’n Wilde partytjie. ’n Gesteelde kar. ’n Jaagtog wat in chaos eindig. ’n Sak vol geld. Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n wilde jaagtog en ’n…

  • Marita vd Vyver

    Al Wat Ek Weet

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Jy’s kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is ’n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe…

  • Zelda Bezuidenhout

    Anderkant Die Blou

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Lienke en Dezi se Kalkbaai-vakansie is vol verrassings. By die hotel ontmoet hulle vir Danroy, wat daar vakansiewerk doen. Saam met hom leer ken hulle al die mooiste plekke in die baai. Ook Danroy se “skwad”, en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ‘n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe…

  • Betsie van Niekerk

    Anderkind

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    ‘n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, ‘n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie…

  • Elizabeth Wasserval

    Anna Atoom En Die Digitale Draak

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die…

  • Jan Vermeulen

    Asem

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    ’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

  • Jan Vermeulen

    Baster

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Hondegevegte en doodsdreigemente! Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy samelewing…

  • .

    Blonde Bom

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    In die laaste boek in dié gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as ‘n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander…

  • .

    Borrelgom

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met ‘n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen vreemde kinders in ‘n stad wat sy nie ken nie en ‘n skool wat sy nie verstaan nie. Maar namate haar geheim al swaarder op haar druk,…

  • Fanie Viljoen

    Brand

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    ‘n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Arian is ‘n middelkind wat maar altyd in die skaduwee van sy immer-talentvolle en gewilde broer en suster leef, veral in die oë van hulle pa. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook…

  • Fanie Viljoen

    BreinBliksem

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by ‘n pandjieswinkel – hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.

  • .

    Die 17de Veer

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    ’n Storie oor vriendskap, die verlede, vergifnis … en vere.Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is ’n vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa…

  • Jan Vermeulen

    Die 5de Aspoester

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    ’n Donkerkopmeisie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei. “Hoe sal jy voel as ek dieselfde met jóú dogter doen? Haar naam…

  • Elizabeth Wasserval

    Die Avontuur Van Anna Atoom

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Anna Atoom woon op ‘n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van ‘n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne…

  • Francois Bloemhof

    Die Dae Toe Ek Elvis Was

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    In CJ se dorp is dinge vinnig aan die gebeur. Hy soek Charmaine met ’n seer hart. Terwyl hy regmaak om nog ’n keur Elvis te speel. Terwyl hy wonder wat fout is met sy vriend Richard. En sy ma besig is met haar eie dinge. Terwyl ’n reeksmoordenaar besig is met sý dinge.

  • Frenette van Wyk

    Die Elikser

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Lily Linvelt se enigste missie is om ’n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind. Sy moet ’n elikser maak om haar ma te red wat deur ’n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is.Terwyl sy daar is, ontmoet Lily vir Sterling Ashford. Hy is ’n natuurbewaarder en -kenner in die Burren en…

  • .

    Die Krag Van ‘n Biddende Meisie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Deur die loop van haar invloedryke loopbaan as skrywer het Stormie Omartian miljoene vroue geïnspireer om kragtig te bid oor hulle huwelik, gesin en lewe. Nou wil Stormie die volgende geslag gebedstryders leer hoe om met God te praat.In Die krag van…

  • Fanie Viljoen

    Die Lewe Se Vuil Houe

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Niemand mag uitvind van die vuil hou wat die Lewe vir Dewie gegee het nie. “Jy sal nie iets doen wat jou ma sal seermaak nie, nè, Dewie?” vra sy amper pateties. Sy hart slaan ’n slag oor. “Nee, Ma.”“Belowe?” Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy…

End of content

End of content