Showing 21–40 of 55 results

  • .

    Klein Beertjie: Vetrou Op God

    Rated 0 out of 5
    N$40.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer…

  • .

    Klein Wit Vissie

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Oulike boek oor kleure vir peuters vanaf 24 maande, met ‘n kind se taalvaardigheid as tema. Klein wit vissie huil. Sy mamma is weg. Hy ontmoet seediere van verskillende kleure: ‘n rooi krap, ’n oranje seester, ’n geel slak, ’n…

  • .

    Klein Wit Vissie Is So Bly

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Kort sinnetjies en eenvoudige woordeskat help om voorsetsels op ’n speelse manier te verken. Klein wit vissie is so bly! Sy mamma kom hom haal! Nou moet hy sy nuwe maats groet: Totsiens, slakkie in die skulp! Totsiens padda op die…

  • .

    Kyk, Voel, Vat: Diere

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Kyk, Voel, Vat: Diere

  • .

    Kyk, Voel, Vat: Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…

  • .

    Kyk, Voel, Vat: Syfers

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…

  • .

    Kyk, Voel, Vat: Woorde

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Kyk, Voel, Vat: Woorde

  • .

    Lapboek: Plaasdiere

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die tema van hierdie boek is plaasdiere! Op elke bladsy is ‘n pragtige illustrasie van ‘n Suid-Afrikaanse plaasdier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel. 

  • .

    Lapboek: Wilde Diere

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Die tema van hierdie boek is wilde diere! Op elke bladsy is ‘n pragtige illustrasie van ‘n Suid-Afrikaanse wilde dier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boeke bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel. 

  • .

    Loer Binne: Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind. Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie op die plaas gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en hulle…

  • .

    Loer Binne: Wilde Diere

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in…

  • .

    My Eerste Jaar

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    My Eerste: Dinge Wat Beweeg

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    My Eerste Dinge Wat Beweeg maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.

  • .

    My Eerste: Vragmotor

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    My Eerste Vragmotors maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter word aangemoedig om te praat en sy woordeskat met behulp van pragtige kleurfoto’s uit te brei.

  • .

    My Familie n Reis Deur Die Tyd

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

      PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS ‘n Oulike kykboek met illustrasies van Fimo-klei gemaak deur Ann de Bode. Ons reis deur die tyd vanaf die Neanderdalmens tot nou, en sien hoe hulle woon, hulself warm hou, watter troeteldiere hulle aanhou en soveel meer!

  • .

    Nag Apie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om ‘n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.

  • .

    Nag Eendjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind – pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n piepstemmetjie om…

  • .

    Nag Hasie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Kom saam met Hasie wanneer sy die eerste keer die holte verlaat en die wêreld aandurf. Sy vind uit sy het alles wat ’n hasie nodig het – lang ore om mee te luister, ’n knoopneusie om mee te snuffel en sterk agterpote vir hardloop, huppel en hop. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige…

  • .

    Nag Pikkewyntjie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met fotoillustrasies en eenvoudige stories sal jou…

  • Skuif en Loer: Kleure

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle die vaardighede ontwikkel om kleure te herken en by mekaar te pas!

End of content

End of content