Showing 1–20 of 55 results

  • .

    Badboek: By

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n by, pikkewyn, wurm, beer, seekat, kat, skaap en krap terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

  • .

    Badboek: Leweheersbessie

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met insekte asook diere, soos ‘n lieweheersbesie, koei, muis, jakkals, pandabeer en wasbeer terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

  • .

    Badboek: Uil

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

  • .

    Die Prentebybel Vir Kleingoed

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • Fabi Santiago

    Dis My Boek

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ’n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit. Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om ’n boek te lees. Moet…

  • .

    Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms

  • .

    Eier

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS

  • .

    Eier

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Kort nadat Gideon ‘n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir ‘n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in ‘Hoe om ‘n meisie bang te maak’ en ‘Hoe om ‘n ridder…

  • .

    Ek Hou Van Boeke

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar…

  • .

    Ek Kan Tel

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Hierdie telboek, met ’n unieke groot formaat, gebruik soek-en-vind om kinders aan die wêreld van getalle bekend te stel. Kinders kan hardop tel en die pragtige illustrasies verseker ’n lekker leer-ervaring! Geskik vir kinders van 3 jaar en ouer.

  • .

    Groot Baba Boek

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Alle babas is op hul eie manier vir hulle mammas onweerstaanbaar en oulik – of dit nou dierebabatjies of mensbabatjies is. Die vrolike verkenning van allerhande pasgebore diertjies kan ’n heerlike gesprek oor gesinsuitbreiding uitlok. Ook die perfekte geskenk vir iemand…

  • .

    Groot Drukkie Boek

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   In hierdie boekie sien ‘n mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk… Die groot drukkie-boek is ‘n prettige prenteboek vir iedereen, jonk en oud, wat soms ‘n…

  • .

    Groot Eet Boek

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Fynproewers kom voor in verskeie gedaantes – en almal se gunstelingdisse verskil! Vleiseters, viseters, vegetariers, vrugteliefhebbers, kaaskenners, graskouers of blomhappers… in die dierewereld is etenstyd net so interessant soos in die menswereld! Kry kieskeurige eters se bordjies leeg met die inspirerende…

  • .

    Happy

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   A near-wordless picture book for young children from 3-6 with bright fish that express different emotions – from excited to sad, shy to proud, and from angry to happy. The fish and the single words of the emotions that each one…

  • .

    Help My Affeblief!

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   ‘n Olifant het gestruikel, geval en groot geskrik, en sy slurp is krom en skeef geknik. Hoe kry hy sy slurp weer glad? Drie slim raadgewers kruis sy pad.

  • .

    Hoe Voel Jy

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hoe Voel Jy

  • .

    Karnallies

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie ‘n karnallie in elke kind nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man…

  • .

    Klein Beertjie Ontdek God Se Skepping

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Please Note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks

  • .

    Klein Beertjie Praat Die Waarheid

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Please note: When stock is unavailable, order may take 12 weeks

  • .

    Klein Beertjie: Leer Om Te Deel

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met…

End of content

End of content