Verskombuis N Kookbboek Met Gedigte
N$50.00Met Verskombuis lewer George Weideman ‘n kombinasie: Poësie en kos praat hier saam, met en oor mekaar om ‘n watertandlekker veelgangmaaltyd te bied vir die fynproewer van voedsel en vers. Die resepte is oorwegend deur die digter self ontwikkel en tussen die proe en probeer deur neergeskryf – doudagdisse, hoofdisse en toekos, slaaieen agteroppies. Die…