Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
N$320.00Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Showing 181–200 of 722 results
Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. ’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks…
Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin by die…
Duits Suidwes-Afrika, 1905. ‘n Tyd van oorlog en beroering. Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys. Maar hy word gou ontnugter toe hy vergrype aanskou wat hy nie kan vergeet nie. Lisbeth Löwenstein is hier om met ’n man te trou wat sy skaars onthou, ’n setlaar…
Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan…
Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz se man en seun is saam in ’n motorongeluk dood en nou bly Claire, haar skoondogter by haar. Marella is ’n prokureur en lewe streng…
Fish Pescado is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. ‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is…
Carl Lourens keer terug na Kaapstad se Noordelike Voorstede om sy jonger broer te red uit die kloue van Die Dieretuin: Maxie Tredoux, die vrou met die styfgetrekte gesig haar seun Leo met sy liefde vir geweld en haar dogter Mandie met die speelse, onrustige geaardheid. Niks gaan maklik en eenvoudig wees nie, besef Carl…
Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . ….
They have cheated death.Defied their people.Changed beyond recognition.Their love has survived the impossible.But now they must learn to trust again:the future of their worlds depends on it.
’n Moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk skakel met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En…
Februarie, 1861. n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, le Stilbos n misterieuse bos sonder voels, maar ook die skuilplek van die Doodsroeper, n onaardse wese wat uitroep voordat iemand sterf. Kort voor lank word die geskende lyk van een van die boere in die bos…
Omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi moet agter die kap van die byl kom. Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deyseleggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die bedenklike verlede; ‘n verregse, onstabiele pa en seun; ‘n glibberige kalant in die…
When she answers a call from an old friend, Dr Erin Taylor is catapulted into the drama of decades past. In 1996, three university students united to investigate the assault of a fellow student, Rina. But Erin and ‘The Furies’, as they called themselves, unwittingly triggered a time bomb. Two decades later, at a reunion…
Two theater-mad, self-invented, fabulositon Ohio teenagers. One boy, one girl. One gay, one straight. One black, one white. And SUMMER DRAMA CAMP. It’s a season of hormones, gold lamé, hissy fits, jazz hands, song and dance, true love, and unitards that will determine their future and test their friendship.
A story of love, destiny and feuding families with extraordinary powers, descended from the heroes of ancient Greece, Dreamless is the second book in the heartstopping Starcrossed series by Josephine Angelini.Tasked with descending to the underworld and killing the Furies, Helen must endure torture as she wanders aimlessly through hell in her dreams. Although she…
How far will a woman travel to find a father, a lover a destiny? Across seas, across time – across the grave itself.It began in Scotland, at an ancient stone circle. Claire Randall was swept through time into the arms of James Fraser whose love for her became legend – a tale of tragic passion…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS ‘n Jeugroman, ook vir volwasse lesers. ‘n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir ‘n hele vakansie na ‘n eensame strand. Is hulle net ‘n groep bedorwe rykmanskinders uit ‘n eite skool? Nie as jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie…
End of content
End of content
No products in the cart.