Showing 141–160 of 266 results

  • Didi Potgieter

    Leer My Liefhê En Hoe Om n Hart Te Wen

    Rated 0 out of 5
    N$135.00

    Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Leer my liefhê Toe Diaan uiteindelik haar studieleier ontmoet, is hy allesbehalwe ’n verstokte ou man, hoe onverbiddelik hy ook al is. En hy weet van iets uit haar verlede wat haar drome oor hom fataal maak. Hoe om ’n hart te…

  • Peet Venter

    Lem

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Lemmer Bosman, ’n gewese Spes Ops-man, vind na sy opdrag in Gaborone uit sy opdraggewers het eintlik bedoel hy moes ook sterf. Aan sy kant is net een vrouespeurder en een joernalis.

  • Deon Meyer

    Leo

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    ’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer….

  • Chanette Paul

    Lira

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter…

  • Bettina Wyngaard

    Lokval

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat as sy ’n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat as sy ’n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig?   Vir so ’n geleentheid gaan sy…

  • .

    Low Carb Is Lekker

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Met  Low Carb is Lekker Drie  sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek,  Low Carb is Lekker,  die land stormenderhand verower het.   Inè se resepte voorsien in die behoefte vir koolhidraatbewuste, suikervrye en graanvrye maaltye, maar plaas die klem op hoër voedingswaarde en gesonde eetgewoontes. Vir haar…

  • Madré Marais

    Luistervink

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    ’n Verrassende debuutbundel kortverhale met uiteenlopende stemme en landskappe, en deurgaans ’n genuanseerde blik op die hedendaagse wêreld. Madré Marais breek op ’n onthutsende wyse weg van die bekende.“Die stories laat my dink aan ’n groot boom: indrukwekkend om na te kyk, maar nog meer opwindend om onder die blaredak die fyn takelwerk van vertakkings te…

  • Sophia Kapp

    Lyfskap

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    “Liefde, welke soort ookal, kom nooit alleen nie.” ’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Deur skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach.

  • Marie Lotz

    Maalkolk

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    ‘n Onskuldige man word in sy motorhuis doodgeskiet.‘n Jong vrou se lyk hang aan ‘n boomtak diep in die Magaliesberg.Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is ‘n moordenaar wat speletjies speel: Die Woestynroos-misdaadtonele word nageboots, met subtiele leidrade waarvan net ‘n hand vol mense weet.Intussen is adjudant-offisier…

  • .

    Maaltye

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    In hierdie boek kan jy slim oplossings kry vir middagetes, aandetes en onthaalmaaltye wat jou familie en vriende sal geniet en weer voor sal vra. Christine Capendale het verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak, gesond is en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.

  • Etienne Fourie

    Man In Die Maan

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Sedert die dag toe die maan deur ‘n asteroide getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom…

  • Marida Fitzpatrick

    Mara

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Oor net twee dinge is Rakie Bouwer seker: Haar broer is as kind dood, en sy moet uitvind hóé. Die soektog stuur haar op verborge paaie na haar verlede – waar familiegeheime gevaarlik lê en skuil. Intussen daag haar tweelingsuster, Mara, ongenooid op . . . Wat probeer Mara wegsteek en hoekom? Terwyl Rakie desperaat…

  • Marinda Engelbrecht

    Marinda Kook Met Blikkies En Pakkies

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Staan jy gereeld voor jou oop koskas en kopkrap vir inspirasie vir heerlike gesinskos of ietsie anders? Dan het Marinda Engelbrecht vir jou die antwoord. In haar derde boek wys Marinda hoe jy doodgewone blikkies en pakkies kan optower in spoggerige disse, wat met die grootste selfvertroue aan familie en vriende voorgesit kan word. Min…

  • Marinda Engelbrecht

    Marinda Se Kinderkombuis

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Marinda se kinderkombuis is ’n kleurvolle kookboek met ’n kinkel. Benewens resepte is daar ’n skatkis van wenke hoe kinders by kosmaak kan baat, asook hoe bak-en-brou die jongspan op ’n pretmanier help met skoolvakke, lees en skryf. Leer saam met Sjef Sout om ‘n omelet te maak, en die fraaiste kolwyntjies te versier. En dan is…

  • Rudie Van Rensburgh

    Medusa

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    ‘n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van ‘n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos ‘n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers…

  • Rudie Van Rensburgh

    Merk

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been.Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n…

  • Kobus Olivier

    Met My Honde

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van…

  • Sidney Gilroy

    Middernag

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar…

  • Melanie Vosloo

    Moed Vir Elke More

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   In ’n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld, is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se dagboek Moed vir elke…

  • Dalene Mattee

    Moerbeibos

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ‘n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswereld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reen, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai…

End of content

End of content