Showing 101–120 of 266 results

  • Amore Bekker

    Hartstories

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

  • Nataniël

    Help, Help

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in  Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO.

  • Zirk van den Bergh

    Hemel En Aarde En Ons

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.Soos Kolmanskop se mense deur die sand sif na diamante,…

  • Kerneels Breytenbach

    Hond Se Gedagtes

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde…

  • Eben Venter

    Horrelpoot

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Horrelpoot is die verhaal van Marlouw en sy lewensveranderende reis. Op ‘n reenerige nag in Australie ontvang hy ‘n oproep van sy suster met die versoek om haar seun te gaan haal ‘uit daardie donderse land.’ Marlouw het twee gebreke: sy mank voet en sy verstokte gees. Hy glo egter dat dit sy lot is…

  • E Kotze

    Hulle Noem Haar Carminda

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Skipper Mias Mulder hastens to return from Walvis Bay to Ei-Land along the West Coast when he hears that another man is courting his fiancé. He borrows a motorcycle and hits the road. On the way, he meets a woman, Carminda, who is stranded. He lifts her on the back of the motorcycle and she…

  • Valda Jansen

    Hy Kom Met Die Skoenlappers

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Hoe kyk ‘n mens terug na jou lewe en wens jy het ‘n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As?In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ‘n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ‘n liefdesroman, ‘n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug…

  • Deon Meyer

    Ikarus

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat ’n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin ’n jong wynboer bieg voor ’n advokaat in Kaapstad en keer…

  • Irma Joubert

    Immer Wes

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Dis met ‘n skok dat sy Gustav weer sien by een van die baron se talle onthale. Die swaarkry van die oorlog het egter sy tol geeis en daar is weinig oor van die eens beeldskone en ryk vrou. Hy herken haar nie dadelik nie. Sy doen moeite om te sorg dat dit so bly,…

  • Ina Bonnette

    Ina: n Verhaal Van Genade En Genesing

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het. Ina: Verhaal Van Genade En Genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers….

  • Deon Meyer

    Infanta

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met ’n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, ’n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie ’n lokval. Maar…

  • Hans Du Plessis

    Inkommers

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Inkommers

  • Deon Meyer

    Ivoor

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: die…

  • .

    Jan Braai Junior – Afrikaans

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Jan Braai Junior – Afrikaans

  • Jan Braai

    Jan Braai Vuurwerke

    Rated 0 out of 5
    N$410.00

    Jan Braai Vuurwerke

  • .

    Jan, Piet, Koos En Jacob

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met ‘n vlymskerp humorsin en ‘n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in ‘n eenheid wat neig na ‘n naamlys, of selfs na ‘n portretuitstalling. Met dié verse vestig Marais hom…

  • Sophia Kapp

    Joernaal Vir n Bedonnerde Diva

    Rated 0 out of 5
    N$125.01

    Joernaal vir ’n bedonnerde diva is vir alle divas wat weet dis nie maklik om te leef nie, wat verstaan dat die lewe soms ’n triomf en soms onhoudbaar is, wat weet dat geluk en leed soms ewe veel kos, en veral weet dat praat bloot asem is wat in die atmosfeer verdwyn. Die ding…

  • .

    Kaap, Kerrie & Koeksisters

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle kinderjare op die Kaapse Vlakte. Die twee glo aan huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is. Maklik, maar nooit eentonig nie. Daar’s iets vir elkeen…

  • Francois Smith

    Kamphoer

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die…

  • Barend Vos

    Kanaan

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Kanaän â€‹is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die aangrypende verhaal van die universele verlange na ‘n ander lewe. Van die bykans onnaspeurbare onderskeid tussen geloof, bygeloof en brutale ongeloof. Dit word…

End of content

End of content