Showing 41–60 of 266 results

  • .

    Die Bybel: Bruin – Super Grootdruk

    Rated 0 out of 5
    N$900.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in…

  • .

    Die Bybel: Standaard – Wynrooi

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.• 9 punt lettergrootte• Dubbelkolom-uitleg• 8 volkleur-kaarte• Merklint

  • .

    Die Bybel: Super Grootdruk

    Rated 0 out of 5
    N$700.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in…

  • Rick Warren

    Die Doelgerigte Lewe

    Rated 0 out of 5
    N$245.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en…

  • Chris Karsten

    Die Dood Van n Goeie Vrou

    Rated 0 out of 5
    N$315.00

    Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ?Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ‘n raaiselagtige moord. In ‘n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie…

  • Connie Luyt

    Die Drie Lewens Van Hannali Human

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Ná die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis. As student beleef sy ’n erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geërf het, weet. Toe kom Buks Vermaak, en ná jare se…

  • Francois Bloemhof

    Die Duiwel Maak My Hart So Seer

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie. Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte – maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak…

  • Santie Van Der Merwe

    Die Einde Van Die Storie

    Rated 0 out of 5
    N$264.99

    Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oenskou. Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer kan laat ontvlam? As sy nie kan nie, moet sy in hulle liefdelose, maar gemaklike huwelik bly, of…

  • .

    Die Familiebybel

    Rated 0 out of 5
    N$1,250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:• ’n Stamboom.• ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.• ’n…

  • Alexa Steyn

    Die Galileërs

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig. Gerugte begin die rondte doen van…

  • Jacolet vd Berg

    Die Geheime Lewe Van Gita

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Niemand mag haar sien sonder haar mantel nie.Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ʼn mantel vir elke okkasie.Flambojante, pienk-Gita, vir wanneer sy opspraak wil maak, swart-Gita wanneer sy wil wegraak en laag lê, rooi-Gita wanneer sy uitdagend is, en natuurlik die blinkkant-bo-baadjie as sy voor die familie is. Maar agter die mantels…

  • Hans Pienaar

    Die Generaal

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    In die jare sewentig moet die dienspligluitenant Johan grens toe om ‘n geval van ontgroening te gaan ondersoek. Hy is glad nie gereed daarvoor nie, want hy worstel self om van seun na man te verander te midde van persoonlike trauma, politieke ontnugtering en Die Generaal in die agtergrond, die oom wat die familie oorheers….

  • Francois Smith

    Die Getuienis

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Hulle albei het dit tog vertel. Dit is wat sy onthou toe sy tussen ‘n klomp papiere die uitdruk van ‘n ou e-pos van haar kry. Hoe Vader hulle Ventershoop toe gestuur het en toe alles voorsien het, selfs die kar, die petrol. Maar hulle het ooreengekom dat hy ook – in sy woorde –…

  • Marita vd Vyver

    Die Hart Van Ons Huis

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Lesers sal met ‘n lusbek aankom na hierdie boek, Die hart van ons huis, waarin Marita van der Vyver vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder ‘n Van Gogh-son verwag – en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier ontluister: dit word ‘n gewone verhaal van gewone mense…

  • Juliana Coetzer

    Die Kind Se Naam Is Anneke

    Rated 0 out of 5
    N$275.00

    Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword…

  • .

    Die Melkweg Het n Ster Laat Val

    Rated 0 out of 5
    N$165.00

    Toe die samestellers ‘n ope uitnodiging aan die skrywende en nie-skrywende skrywers van Suid-Afrika gerig het “Skryf vir ons ‘n storie oor ‘n plaas!” – het niemand verwag dat die reaksie so oorweldigend, so oorrompelend sou wees nie. Binne ‘n kort bestek is verhale ontvang vanoor die lengte en breedte van hierdie wye en droewe…

  • Jaco Scholtz

    Die Onsienlike Wêreld Van Engele

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wêreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat ná hul skepping téén die Skepper…

  • Jeanette Stals

    Die Oseaan Tussenin

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid word huise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampe aangehou.   Pieter Nel lei ’n kommando bittereinders in ’n desperate opstand teen die Britse ryk. Hulle offer alles op vir ’n vrede wat dalk nooit gaan kom nie, vir ’n huis wat hulle dalk nooit…

  • .

    Die SA Lugbraaier Kookboek 2

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die SA Lugbraaier Kookboek 2

  • Leopold Scholtz

    Die SAW en Cuito Cuanavale

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

     “Dit gebeur dikwels dat ‘n skietoorlog deur ‘n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ‘n openbare…

End of content

End of content