Showing 21–40 of 266 results

  • Sidney Gilroy

    Bloedsomer

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak. Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En…

  • .

    Boerekos, Die Beste Gebak

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    As die bakgogga byt, of jy hunker na die vertroostende smaak van tradisionele tuisgebak, is die nutste toevoeging toto die Landbou Boerekos-trefferreeks, Landbou Boerekos – Die beste gebak net die regte boek om nader te trek.Die boek bied ‘n omvattende versameling bakresepte uit die gewilde kostydskrif, Landbou Boerekos. As jy dus al ooit jou Ouma se verlore gemmerkoekie- of…

  • Hannes Deetlefs

    Boertjie

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    The story of the people of South West and part of South Africa of “those times” is here recorded as accurately as possible. The facts and thus the selection of themes and events based special on the very meticulous diaries, numerous letters and pictures of Hermann Deetlefs and Elisabeth Deetlefs Reimer. Great effort has gone…

  • Jaco Wolmarans

    Bos

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Bloedbroers. ‘n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudooperasies. Carlos Veiyera, die veteraan met ‘n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar…

  • Dibi Breytenbach

    Buit

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Markus Gerlach en sy kameraad Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van die moord op drie mense aangekla sal word. Vir Phoebe Maritz, ‘n kleindorpse joernalis, is dit ‘n kans om eindelik ‘n storie van internasionale belang na te jaag en sy sit…

  • TJ Strydom

    Christo Wiese: Risiko En Rykdom

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Op sy dag eienaar van ’n diamantmyn, ’n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy ’n magtige sakeryk op, wat Shoprite en ’n…

  • Chanette Paul

    Davel Vroue 5: Isabelle

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds…

  • Chanette Paul

    Davel Vroue 6: Maryn

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Davel Vroue 7: Fleur

    Davel-Vroue 1: Tamara

    Davel-Vroue 2: Willemien

    Davel-Vroue 3: Annabella

    Davel-Vroue 4: Deborah

  • Nicole J Strauss

    Deelfontein

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    In 1900 reis die Britse dokter Oliver Glenville na Deelfontein in die Karoo om by ’n Britse veldhospitaal vir offisiere aan te sluit. Daar beland beseerde Britse soldate én Boerekrygers op sy operasietafel.Klara Grootboom, ’n skoonmaker, rig ’n versoek aan hom wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in ’n vangnet van…

  • Zelda Bezuidenhout

    Dekonstruksie Van Retta Blom

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met belange in Johannesburg én die Kaap. Maar met hulle seunskinders wat nou groot en uit die huis uit is, begin die stilte en die pynlike netheid van Retta se praghuis in die Johannesburgse…

  • .

    Die Boek Van Gelukkige Eindes

    Rated 0 out of 5
    N$285.00

    Chris, â€™n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. â€™n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret  neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak?’n Genuanseerde,…

  • .

    Die Boodskap Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$490.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • Deon Lamprecht

    Die Brug

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    In vergeelde foto’s van drie dekades gelede staan oopgesigseuns vol bravade voor Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg. In ’n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doodsakker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld…

  • .

    Die Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    Die Bybel In Praktyk

    Rated 0 out of 5
    N$1,000.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans…

End of content

End of content