Showing 241–260 of 266 results

  • Derick Van Der Walt

    Tussen Vriende

    Rated 0 out of 5
    N$264.99

    Will het ’n stukkie. Iemand by die werk, jonk genoeg om sy dogter te wees. En Adriaan en Cassie weet daarvan, maar bly tjóépstil. Asof dít nie die vriendekring genoeg ontwrig nie, sing Cassie en Phoebe se seun skielik in ’n bedenklike nagklub en Phoebe se eksie-perfeksie ma wil kom kuier in Pretoria – dalk…

  • Anoeschka Von Meck

    Twa Die Tydloper

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    “Ons is nou te ver om gedane sake om te draai, maar as jy vandag hier met my saam-kom, moet jy weet daar gaan ’n geheim op jou skouers kom rus wat nie vir tjênners bedoel is nie.” Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê…

  • Chanette Paul

    Uit Die Bloute

    Rated 0 out of 5
    N$315.00

    Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieël, Ewebeeld en Paaiboelie is terug. Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan…

  • SJ Naudé

    Van Vaders En Vlugtelinge

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Daniël, ’n joernalis, voer ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament ’n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.Dié besoek lei tot ’n ander reis – hy en…

  • Madelein Rust

    Van Vrees Na Vrede

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende…

  • Short Stories

    Ver In Die Wêreld

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Ver in die wêreld is 23 stories oor die lewe in die buiteland. Sommige van die vertellings is suiwer fiksie en ander is intiem persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met ’n goeie skoot humor gepaard…

  • Francois Bloemhof

    Vergeet My Nie

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie…

  • .

    Verklarende Studiebybel

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit…

  • Louis Kruger

    Verleiding Van Eva De Winter

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in ‘n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat ‘n begaafde regsgeleerde soos sy in ‘n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in ‘n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek…

  • Francine Rivers

    Verlos Deur Die Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goud­storm­loop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enig­ste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy…

  • .

    Verskombuis N Kookbboek Met Gedigte

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Met Verskombuis lewer George Weideman ‘n kombinasie: Poësie en kos praat hier saam, met en oor mekaar om ‘n watertandlekker veelgangmaaltyd te bied vir die fynproewer van voedsel en vers. Die resepte is oorwegend deur die digter self ontwikkel en tussen die proe en probeer deur neergeskryf – doudagdisse, hoofdisse en toekos, slaaieen agteroppies. Die…

  • .

    Viva Os Boers

    Rated 0 out of 5
    N$149.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • .

    Vleis: Die Omvattende Gids

    Rated 0 out of 5
    N$400.00

    Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. Vleis: Die omvattende gids is ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in…

  • Rudie Van Rensburgh

    Vloek

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is.In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n…

  • Wilna Adriaanse

    Vlug

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel…

  • Jan Bonthuys

    Vlug Van Gister

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Na jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man,Gert, haar byna in die hospitaal in. By hom kan sy nie verder bly nie, dit sal haarlewe kos. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meeras die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, ’n…

  • Ann Spangler

    Vroue Van Die Bybel Eenjaar-Dagboek

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op…

  • Elmarie Viljoen-Massyn

    Vuurvoël

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het ’n vervaldatum. Daar is net ’n sekere tydperk wat ’n sekere hoeveelheid mense ’n geheim kan hou.  In Vuurvoël, Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n…

  • Braam Klopper

    Wanneer Woorde Ontbreek

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Losing someone is never easy. Braam Klopper, a minister and pastoral therapist specialising in bereavement, provides guidelines for dealing with loss, dividing the grieving process into a series of tasks. He also explains practical matters that need to be dealt with after the death of a loved one and looks at the impact on the grieving…

  • .

    Wees Sterk En Standvastig

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Wanneer die uitdagings en hindernisse van die lewe dreig om jou te oorweldig, kan jy bemoediging vind in God se Woord. God het belowe om vir jou goeie dinge te gee wanneer jy vasstaan in jou geloof in Hom. Die 366…

End of content

End of content