Showing all 15 results

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Die Nag Behoort Aan Ons

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne was superfiks en bomenslik taai.Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná…

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Onsigbaar Is Ons

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  ‘n oud-Recce, meer oor die…

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Volume 2

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Al uitweg vir die vernielingspan is om die kaste met die twee ton springstof een vir een vir Klein-Jakes Jacobs aan te gee waar hy soos ’n spinnekop aan die steierwerk in die treintonnel hang. Dis ’n gevaarlike proses. As die stellasie kantel, val die springstof 10m na onder – dan is die hele Recce-span…

  • Jaco Wolmarans

    Bos

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Bloedbroers. ‘n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudooperasies. Carlos Veiyera, die veteraan met ‘n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar…

  • Deon Lamprecht

    Die Brug

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    In vergeelde foto’s van drie dekades gelede staan oopgesigseuns vol bravade voor Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg. In ’n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doodsakker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld…

  • Leopold Scholtz

    Die SAW en Cuito Cuanavale

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

     “Dit gebeur dikwels dat ‘n skietoorlog deur ‘n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ‘n openbare…

  • Francois Smith

    Kamphoer

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die…

  • Dominique Malherbe

    Op Soek Na Saartjie

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ‘n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literere nalatenskap benoem, kom as ‘n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor die groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om…

  • Leopold Scholtz

    Ratels Aan Die Lomba

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide van Angola gelei. Dié boek plaas die leser in die midde van die jong dienspligtiges wat na die Grensoorlog weggevoer is om hierdie geveg…

  • Koos Stadler

    Recce (Kleinspan Operasies)

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Uit die aard van hul hoogs geheime werk heers groot geheimsinnigheid oor die Recce’s, maar nou het een van hulle – Koos Stadler – sy ervarings neergepen. Die boek bied ‘n onthullende blik op die lewe van ‘n Recce, op hul amper bomenslike fisieke vermoens en kameraderie. Verwag naelbyt-aksie en dramatiese verhale.

  • Jaco Wolmarans

    Skag

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    1987. Die opdrag aan Spesmagte se sersant Jos Fourie is eenvoudig: pas ‘n vrag missiele op wat stil-stil uit Oos-Duitsland verskeep moet word. Maar iets vrot. Eers die onverklaarbare teenwoordigheid van ‘n groep US Navy Seals wat hom in Duitsland dophou, daarna die skokontdekking van wapengehalte uraan-235 wat versteek is in sy vrag. Jos het…

  • Pieter Stoffberg

    Tenk

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    1987. ’n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit.   Kommandant Leon Marais dra nie net die las as bevelvoerder nie, maar bots ook met sy direkte hoof. Boonop word die indruk geskep dat…

  • .

    Viva Os Boers

    Rated 0 out of 5
    N$149.01

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • Hannes Barnard

    Wet Van Gauteng

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Kapteine McKelly en Mhlanga ontmoet op die misdaadtoneel van ’n mislukte plaasaanval in Muldersdrift. Nog ’n lyk met ’n gapende linkeroogkas word gevind. Dit bring die getal slagoffers wat vanaf Februarie in die Gauteng-area met dieselfde modus operandi vermoor is op ses te staan. Die wet van Gauteng het ’n eg verweefde Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte,…

  • Arne Soderlund

    Ystervuis Uit Die See

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies saam met die SA Vloot uitgevoer. Van Cabinda in Angola tot Dar es Salaam in Tanzanie het hulle strategiese teikens soos oliedepots, vervoerinfrastruktuur en selfs Russiese skepe aangeval.Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies…

End of content

End of content