Showing all 15 results

  • Hanli Retief

    Anton Goosen – Liedjieboer

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Dié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen. Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, die Musiek-en-Liriek-era, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock ‘n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

  • Hannes Deetlefs

    Boertjie

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    The story of the people of South West and part of South Africa of “those times” is here recorded as accurately as possible. The facts and thus the selection of themes and events based special on the very meticulous diaries, numerous letters and pictures of Hermann Deetlefs and Elisabeth Deetlefs Reimer. Great effort has gone…

  • TJ Strydom

    Christo Wiese: Risiko En Rykdom

    Rated 0 out of 5
    N$385.00

    Op sy dag eienaar van ’n diamantmyn, ’n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy ’n magtige sakeryk op, wat Shoprite en ’n…

  • Juliana Coetzer

    Die Kind Se Naam Is Anneke

    Rated 0 out of 5
    N$275.00

    Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword…

  • Chris Vorster

    Franz Marx: Uit Die Perd Se Bek

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wie was Franz Marx regtig? Chris Vorster se boek oor Franz Marx, Uit die perd se bek, word op 12 Oktober 11:00 by die Toyota US Woordfees bekendgestel. Die item heet “Die private Franz Marx”. Annalize Marx Hills, ’n familielid van Marx, deel met…

  • Ina Bonnette

    Ina: n Verhaal Van Genade En Genesing

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het. Ina: Verhaal Van Genade En Genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers….

  • Rudi Swanepoel

    Kom Sit Aan

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit die bevrediging van ’n drang, die inneem van ’n hervulling? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as ’n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die…

  • Kobus Olivier

    Met My Honde

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van…

  • Landie Du Randt

    My Hacks Vir Die Lewe

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my…

  • Stefaans Coetzee

    Onbeskryflike Genade

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Stefaans Coetzee se pa was ’n alkoholis. Toe hy ses was, het sy ma hom kafee toe gestuur. Met sy terugkoms was sy weg. Van kleins af moes Stefaans veg vir aanvaarding en liefde, by die huis en in die kinderhuis.Sy storie begin in die Vrystaat, loop deur donker dade in Worcester, via verskeie tronke, tot op Klerksdorp. Dit is die…

  • Albert Blake

    Robey Leibrandt: n Lewe Van Fanatisme

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    ’n Epiese reis in ’n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wêreldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in ’n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroeë 1940’s is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en…

  • Michelle Potgieter

    Sonneblomme En Sneeu In Oekraine

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit…

  • .

    Steinhoff En Die Stellenbosse Boys

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R199 miljard werd. Vier en twintig uur later is meer as R160 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-sakeryk, wat oor 20 jaar tot ’n internasionale sakereus opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en vlug sedertdien van die een…

  • Madelein Rust

    Van Vrees Na Vrede

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende…

  • Niel Joubert

    Whitey: Sakereus Van Shoprite

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar…

End of content

End of content