Showing all 9 results

  • Charné Kemp

    Bloed, Dunner As Water

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis – kinders wat hul ouers om die lewe bring – broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron…

  • Sale! .

    Borsvoed Jou Baba

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Borsvoeding is ongetwyfeld die natuurlikste en gesondste manier om jou baba te voed, maar dis nie noodwendig altyd instinktief of maklik nie. Ma’s het dikwels nie die nodige kennis en ondersteuning om kommerloos te borsvoed nie en daarvoor is hierdie boek die antwoord. Dit is ‘n volledige, maar kompakte praktiese gids vir ma’s wat borsvoed….

  • Susan Cilliers

    Die Stella-Moorde

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    “Maar, Xander, wat het by die koshuis gebeur? Ons weet jy was by die koshuis. Wat het presies gebeur daar? Vertel vir my. Jy kan maar met my gesels, Xander… Praat met my, ou seun, moenie slaap nie. Wat het gebeur by die koshuis? Ek weet jy wil nie daaroor praat nie, maar jy moet….

  • Deon Wiggett

    Enkele Verhaal

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid- Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in ’n Enkele verhaal,  vertel hy vir die eerste keer ’n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante…

  • Amore Bekker

    Hartstories

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG. Daars stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.

  • Andre Le Roux

    Kinders Wat Moor

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Topverkoperskrywer André le Roux ondersoek die verskynsel van kinders wat moord pleeg, en daarmee saam die groot vraag: Wie se skuld is dit? Aan die hand van opspraakwekkende moorde, soos diégepleeg deur Don Steenkamp, Henri van Breda, Phoenix Racing Cloud Theron en Morné Harmse (met sy swaard), kyk hy na die nuutste navorsing en verskaf…

  • Sale! .

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • .

    Op Die Duiwel Se Spoor

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Ná herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek. Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem. Suid-Afrika se eie “Chuck Norris” neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van…

  • .

    Pharos: Blokraai Antwoorde

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Pharos: Blokraai Antwoorde

End of content

End of content