Is Jy Orraait, Elizabeth
N$350.00Is jy orraait, Elizabeth? is ’n verhaal oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. Dit is ’n roman wat diep menslike ervarings en die kompleksiteit van interpersoonlike verhoudings ondersoek. Want niemand ken jou diepste seer en jou moordende baklei teen die houe van die lewe…

Rozaan De Wet Boer
Barend Vos
Didi Potgieter
Chanette Paul
Sophia Kapp
Marida Fitzpatrick
Elizabeth Wasserman
Morné Malan
Chanette Paul
Katherine Graham
Jan Van Tonder
Dalene Mattee
SJ Naudé
Francois Bloemhof
Louis Kruger
Wilna Adriaanse
Jan Bonthuys
Santie Van Der Merwe
Hendie Grobbelaar
Lien Botha