Alleen Onder Die Maan
N$120.00Nadat die ekonomie amper in duie stort, word die Suid-Afrikaanse regering gedwing om die land met ‘n buitelandse rekenaarstelsel te regeer. Die rekenaarstelsel werk op kunsmatige intelligensie en reguleer feitlik elke aspek van mense se lewens. Selfs hofsake word deur ‘n rekenaar behartig.In hierdie distopiese wereld is alles afhanklik van jou SOMSS-telling (System of Moral…