Showing 1–20 of 266 results

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Die Nag Behoort Aan Ons

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne was superfiks en bomenslik taai.Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Ná…

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Onsigbaar Is Ons

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  ‘n oud-Recce, meer oor die…

  • Alexander Strachen

    1 Recce: Volume 2

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Al uitweg vir die vernielingspan is om die kaste met die twee ton springstof een vir een vir Klein-Jakes Jacobs aan te gee waar hy soos ’n spinnekop aan die steierwerk in die treintonnel hang. Dis ’n gevaarlike proses. As die stellasie kantel, val die springstof 10m na onder – dan is die hele Recce-span…

  • .

    101 Gebede Vir Mans

    Rated 0 out of 5
    N$110.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Het jy nuwe inspirasie nodig vir jou gebedslewe? 101 gebede vir mans dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe wat elke area in ’n man se lewe raak. Onderwerpe strek van hoe om jou geloof uit te leef tot hoe om jou verhoudings te versterk…

  • Deon Meyer

    13 Uur

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te…

  • .

    199 Gunsteling Bybelverse vir Ma’s

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied. 199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied. Al leef ons in ’n tyd waarin die Bybel met die…

  • .

    199 Gunsteling Bybelverse Vir Vroue

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.Al leef ons in ’n tyd waarin die Bybel met die druk van ’n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons…

  • Deon Meyer

    7 Dae

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Só lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie,…

  • Chris Karsten

    Afreis Van Abel Lotz

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na ‘n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op ‘n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ‘n gelooide en onthaarde vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in…

  • Irma Venter

    Al Wat Tel

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis wat…

  • Willem Krog

    Alleen Onder Die Maan

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Nadat die ekonomie amper in duie stort, word die Suid-Afrikaanse regering gedwing om die land met ‘n buitelandse rekenaarstelsel te regeer. Die rekenaarstelsel werk op kunsmatige intelligensie en reguleer feitlik elke aspek van mense se lewens. Selfs hofsake word deur ‘n rekenaar behartig.In hierdie distopiese wereld is alles afhanklik van jou SOMSS-telling (System of Moral…

  • Annemari Coetser

    Alles Begin Met Anna

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Dis 1934. Poppie Nienaber is 22 jaar oud, en sy werk in die Haberdashery-afdeling in Mr Cristal se algemene handelaar op Bethlehem. Saam met haar ouer sussie, Anna, woon hulle in tant Nelie se losieshuis, en haar broer Jannie kom kuier gereeld.Poppie weet daar is geheime in die familie waarvan sy niks weet nie. Dis…

  • Chanette Paul

    Anoniem

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Kan jy vlug van wie jy regtig is?Lula Prins wil oor begin op Heydendal. ‘n Nuwe lewe, ‘n nuwe dorp, ‘n nuwe naam. Anoniem. Dan stap ‘n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy…

  • Hanli Retief

    Anton Goosen – Liedjieboer

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Dié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen. Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, die Musiek-en-Liriek-era, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock ‘n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

  • .

    As In Die Mond

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    ‘n Kinderlose ma op ‘n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ‘n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ‘n brandstapel sterf ‘n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die…

  • Deborah Steinmair

    As Jy Van Moord Droom

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Wat maak ʼn ma as haar sesjarige kind ontvoer word en 20 jaar later weer verskyn? Erin se dogter wat op ses verdwyn het, klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlotter Chinees as Afrikaans, sy is grotesk, het ’n daggagewoonte, is stuurs en stil. Erin is nie ’n emosionele mens nie, haar…

  • Madelein Rust

    Bessie Se Hangkasbiblioteek

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ’n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ’n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier. Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een…

  • Dibi Breytenbach

    Blinde Gode

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    “Die strafregstelsel is ’n pilaar waarop demokrasie gebou word. Dit moet jaloers bewaak word. Want wat gebeur wanneer die bewakers nie vertrou kan word nie? Quis custodiet ipsos custodes? Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?”

  • Susan Coetser

    Blinde Mol Of Wyse Uil

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    “Met hierdie boek wil ek almal aanmoedig om minder blinde mol en meer wyse uil te word.”   Daar is ’n groot behoefte aan mense met integriteit – mense met die volledige stel goue eienskappe wat hulle veelsydige, standvastige en betroubare wyse uile maak. Mense op wie jy kan peil trek.   Susan Coetzer, bekende…

  • Charné Kemp

    Bloed, Dunner As Water

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis – kinders wat hul ouers om die lewe bring – broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron…

End of content

End of content