Showing 461–480 of 2052 results

  • 9781776354351 #1. Die Skool Van Rampspoedige TalenteMarieta Nel

    Die Skool Van Rampspoedige Talente

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    ‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die…

  • book cover template - 2026-02-12t141718.435. Die Sneeuleeu.

    Die Sneeuleeu

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Die Sneeuleeu

  • 9780624094142 #1. Die Spinnebotte Slaan Toe.

    Die Spinnebotte Slaan Toe

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders ‘n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar ‘n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na ‘n kamertjie onder die verhoog, vanwaar hulle steeds alles sien. Maar die deure sluit…

  • 9781928446538 #1. Die Spioen Kraaie.

    Die Spioen Kraaie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ‘n saak om aan te werk

  • book cover template - 2025-05-22t144512.789. Die Stormwalvis In Die Winter.

    Die Stormwalvis In Die Winter

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Die Stormwalvis In Die Winter

  • 9780798183895 #1. Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit.

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Die Stoutste Klas Op Aarde Daag Jou Uit

  • book cover template - 2026-02-16t145020.516. Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild.

    Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    Die Stoutste Klas Op Aarde Raak Wild

  • 9780798183666 #1. Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier KookboekLouisa Holst

    Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

  • 9780799388817 #1. Die Swakste Restaurant In Die HeelalJaco Jacobs

    Die Swakste Restaurant In Die Heelal

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    ‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories! Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit…

  • 9780798182355 #1. Die Teenoorgestelde Is Net So WaarAzille Coetzee

    Die Teenoorgestelde Is Net So Waar

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie.  ’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n…

  • 9781431623242 #1. Die Toeligtings Bybel: Blougroen.

    Die Toeligtings Bybel: Blougroen

    Rated 0 out of 5
    N$609.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks…

  • 9781431625406 #1. Die Toeligtings Bybel: Bruin.

    Die Toeligtings Bybel: Bruin

    Rated 0 out of 5
    N$609.99

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks…

  • 9781928446552 #1. Die Towerhelm.

    Die Towerhelm

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld.

  • 9781928446460 #1. Die Trekker-Faktor.

    Die Trekker-Faktor

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talent-kompetisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompetisies deelneem nie, of kan hulle?

  • book cover template - 2025-09-19t115756.952. Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis.

    Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis

    Rated 0 out of 5
    N$65.00

    Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis

  • book cover template - 2025-05-22t144330.907. Die Twee Torings.

    Die Twee Torings

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te…

  • 9781928446392 #1. Die Tydtrein.

    Die Tydtrein

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Anri het ’n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir ’n kompetisie ingeskryf het nie.

  • 9781869195656 #1. Die Uile 10: In Die StadCor Dirks

    Die Uile 10: In Die Stad

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ‘n ondergrondse misdaadnetwerk. En wanneer die moeilikheid hulle na ‘n verlate mynskag lei, raak dinge eers gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorle?

  • 9781869195663 #1. Die Uile 11: En n TierCor Dirks

    Die Uile 11: En n Tier

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op Kranskop is daar nie ‘n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie. Philip en die Uile word nie toegelaat om aan…

  • 9781869195670 #1. Die Uile 13: In Die GimnasiumCor Dirks

    Die Uile 13: In Die Gimnasium

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle bevind: die leërgimnasium. Hier is die korporaals en luitenante manne om mee rekening te hou. Sal die Uile al die uitdagings,…

End of content

End of content