Avonture Op Die Plaas: Sirkus
N$60.00Dis ‘n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil ‘n geblaf. Neef George het ‘n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ‘n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net…