Krok En Dil Gaan Skool Toe
N$149.99Krok En Dil Gaan Skool Toe
Showing 1–20 of 45 results
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou …Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis …Hy maak selfs ‘n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?
Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats ‘n skip bou. ‘n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees …
Dil voel ‘n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ‘n maklike pasiënt nie … Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.
Dil soek ‘n nuwe naam.‘n Naam wat beter by hom pas. Moet hy ‘n langer naam kies? Of ‘n snaakse naam? Of ‘n naam wat lekker klink? Krok het ‘n plan …
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die…
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Vlak 3 in dié gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs gee kinders deur middel van eenvoudige woorde en kort sinne die selfvertroue om…
Die son skyn en die lug is blou. Krok en Dil wil gaan peikniek hou. Hulle gaan met Krok se fiets ry. Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte piekniek?
Dil sien ‘n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, ‘n boom daarin plant … of salk net loer wat daarin is?
Dil droom daarvan om ‘n verskietende ster te sien. Hy wil graag ‘n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie …
Krok lees boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees …
Krok en Dil het pret van A tot Z! Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.
Krok en Dil hou van rympies!Hierdie rooi rympieboek is propvol prettige rympies.Voer dit op!Leer dit uit jou kop!Of lees dit netvir die pret!Perfek vir voorlees en selflees.
Krok en Dil hou van grappies!In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy ‘n krokodil met komkommers in sy ore?Wat is groen en ruik net soos rooi verf?Hoe ruik ‘n baba-krokodil?Perfek vir voorlees en selflees.
Hierdie boek is propvol woorde – woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek. Dié woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly!
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend….
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend….
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het…
End of content
End of content
No products in the cart.