Rooi Haring
Schalk SchoombieN$320.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen. So begin Rooi haring, n skreeusnaakse speurverhaal wat afspeel in die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf. Hartman Swiegers, restaurantier en topsjef, word tydens die openingsaand van sy restaurant Tydloos vermoor. Sy bevrore liggaam word in n yskas gevind, met twee opgerolde harings as enigste leidraad. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? n Humoristiese whodunnit met verskeie kinkels.
Book Author | Schalk Schoombie |
---|---|
EAN | 9780798175654 |
GTIN | 9780798175654 |