Wilde Diere Se Eetplesiere
.N$70.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Diere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere:
Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam.
Daar is motte wat van trane lewe.
Samango-ape is versot op spookasem
Daar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.
Termiete kweek hulle eie sampioene.
Miere is herders van hulle eie bladluistroppies.
Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes verorber.<
Book Author | . |
---|---|
EAN | 9781869191177 |
GTIN | 9781869191177 |