Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 1
Jose & Reinette PalmerN$490.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 1-boekstel: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul.
| Book Author | Jose & Reinette Palmer |
|---|---|
| EAN | 9780639602301 |
| GTIN | 9780639602301 |


.
.
Jose & Reinette Palmer
.
Project Bugs
Riek En Niek: n Draak Op n Skaatsplank
Die Krimpvarkies: Wegkruipertjie
Wonderful Words Bugs
A Child's Bible
Abigail: Gets Left Out
Large Print Soduko
Die Towerhelm
Friends With God
Soek In Die Boek: Troeteldiere
Meerkatreeks: Gr 3, Leesboek 2
Tjoppie Se Verjaarsdag
Die Otters 8: Okavango-Moeras
Otters 4: Huis Op Die Krans
Young David: Warrior
Ons Is Een
Classic Football Heroes: Ronaldo
Pharos Tweetalige Skool Woordeboek Afrikaans/Engels
Klasgids Feb 2026 Hoërskool
Themba Splish Splash 