Jasper 1, Op Hoërskool
C.F. Beyers-BoshoffN$160.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is ‘n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! “Jy kan gaan doppies blaas – ek skryf g’n opstelle nie.” Dit is Jasper se antwoord toe Floors wil he dat hy wat Jasper is, ‘n opstel moet skryf oor dieremishandeling. Al is hy in standerd ses en al het hy gehoor van ontgroening op hoerskool, is hy glad nie van plan om vir hierdie seun met sy kwevoelkuif opstelle te skryf nie. Jasper is die kereltjie wat omgekrap raak as iemand na sy borselkop verwys as poenskop, en wat saam met die ander drie lede van die Viermanskap Mossie, Giep en Ferdinand baie avonture beleef. Saam soek hulle na ‘n klein seuntjie wat wegraak en saam voer hulle kleilatoorlog teen Floors se manne. Hulle vang saam skaapdief en hiervoor word hulle beloon. Op dieselfde dag proe hulle hoe dit smaak om te rook, en hieroor word hulle gelooi. Kom deel in die avonture van Jasper!
| Book Author | C.F. Beyers-Boshoff |
|---|---|
| EAN | 9781485303664 |
| GTIN | 9781485303664 |


Jaco Jacobs
Johann van Zyl
.
Jaco Jacobs
Avonture Op Die Plaas: Ses Stoute Varke
Baby's First: Baby Animals
Plakaat: Basiese Vorms En Kleure
Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
Plek Van Poue
Low Carb Is Lekker
Silwerboom: Boek 2, In En Om Die Huis
Sprokies Wat Leef
Stalmaats Omnibus 3
Dagboek Van n Dork 6
Hoezit: My Liggaam
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Zackie Mostert Omnibus 1
Die Trekker-Faktor
Lots To Spot: On The Farm
Poster: World Map
A Scary Choice
Ouma Is n Kroek
English Handbook And Study Guide
Bath Toy 