Bonsaimeisies
.N$320.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Buig die boompie … Psigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar ’n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor: Hy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies … Daar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, ’n martelspesialis, psigopaat en gevangene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar ’n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem. Intussen duik ander karakters op om sake verder te kompliseer: ’n Plantkundige vasgevang in haar verlede, ’n geheimsinnige byeboer, en ’n gasteplaaseienaar met weermaggeraamtes in die kas. Sal Ann die Tuinier kan help vastrek voordat hy weer sy snoeiskêr optel?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781779860262 |
| GTIN | 9781779860262 |


Peet Venter
Peet Venter
Deon Meyer
Henriette Linde-Loubser
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R
Ouma Is n Kroek
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Woordenaar Van Tah 