Sneeuman-Swem
Fanie ViljoenN$180.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
“Gee vir my die een met die yskoue hart!”
Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!
Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.
Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart … om op te vreet!
Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9781776354658 |
| GTIN | 9781776354658 |


.
Jaco Jacobs
Fanie Viljoen
Johann van Zyl
Elevation Book 3: The Fiery Spiral
Grootboek 11: Moeilikheid Op Die Skoolbus
Holy Bible
Super Memory Game
Want To Know A Secret
Vrugte Van Die Gees: Liefde, Geduld, Vriendlikheid
Krok en Dil, Vlak 3, Boek 3, Krok Op N Fiets
Young David: Worshiper
Mission Survival 8: Lair Of The Leopard
Nuwe Avonture Op Die Plaas
EV: Algemene Voëls
Lists For Curious Kids 